Home » Dagboek van n Perdmal Meisiekind by Katrina Kahler
Dagboek van n Perdmal Meisiekind Katrina Kahler

Dagboek van n Perdmal Meisiekind

Katrina Kahler

Published April 6th 2015
ISBN :
Kindle Edition
61 pages
Enter the sum

 About the Book 

Volg die avonture van Abbie en haar eerste ponie, Vonk, ‘n pragtige volbloed, in haar dagboek. Ja, sy is mal oor perde, en wanneer sy haar eerste ponie kry word al haar drome waar…“Toe ek Vonk vir die eerste keer sien, het ek geweet sy is die regteMoreVolg die avonture van Abbie en haar eerste ponie, Vonk, ‘n pragtige volbloed, in haar dagboek. Ja, sy is mal oor perde, en wanneer sy haar eerste ponie kry word al haar drome waar…“Toe ek Vonk vir die eerste keer sien, het ek geweet sy is die regte ponie vir my! Die oomblik toe ek haar oor die weikamp sien handgalop, dink ek het altwee van ons geweet ons hoort bymekaar. Maar ek was nie voorbereid op die opwindende avonture wat vir ons voorgelê het nie.”My Eerste Ponie neem jou op ‘n rit vol pret, vriendskappe, en selfs byna ‘n ramp. Dit is die ware verhaal van ‘n absoluut-perdmal meisie en ‘n pragtige volbloed met die naEk is mal oor perde!Katrina